Jaarboeke

Tegnologie in Onderrig en Leer 401


 
Modulekode ICT 401
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

ICT 401 fokus op die gespesialiseerde seleksie, benutting en ontwikkeling van toepaslike ICT ontwerpe. Dit fokus op enkele en veeldoelige leer ondersteuning en assessering deur middel van verskeie hulpbronne vir tegnologie in onderwys. Die module maak gebruik van gespesialiseerde sagteware ten einde onderwysers by te staan in die ontwerp van leer material in hulle velde van spesialiseering, die soek na informasie, ontdekking van die Internet en die gebruik van ‘n elektroniese portefeulje. As ‘n voorvereiste vir hierdie module moet studente geforderde tegnologiese vaardighede wat die uitkomste van ICT 400 oorskrei demonstreer.

Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Toelatings toets soos deur Departement voorgeskryf
Kontaktyd 3 tutoriale per jaar, 32 lesings per jaar
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences